Reference : 319
Selling Price : ZAR 33 000 000,00
Tshipise:Wildplaas- 5001ha


Prag wildplaas met mooi rante,slote en bome.Baie wild.

6 Slaapkamer woonhuis.Netjiese modern jagkamp,slaap 20 mense.

Boskamp, slaap 10 mense.

6 x Toegeruste boorgate,12 wildsuipings.

4 X boogskuilings.

Wild: Kameelperde, elande, gemsbokke, blouwildebeeste, waterbokke, sebras,

njala, koedoes en rooibokke.

Uitstekende plaas. Eskom krag. Langs teerpad gelee.

Prys:R33,000,000

 


Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : hansietaute@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php