Reference : 343
Selling Price : ZAR 9 500 000,00
Messina–Wes (Bandur) Wildplaas – 1485ha


Prag ontwikkelde wildplaas met besproeiing.

2ha lusern en 2ha tefgras onder klapsproeiers.

Netjiese 2 slaapkamer grasdakwoonhuis met chalet.

Jagters-chalet.

Ongeveer 500ha apart wildwerend omhein.

Plaas in geheel wildwerend toegespan.

Ruim slag-, koel- en vleiskamer. Soutkamer vir velle. Groot stoor met gereedskapkamer.

2 toegeruste boorgate. 2 reservoirs. 10 wildsuipings.


Wild: Kameelperde, Elande, Gemsbokke, Zebras, Njalas, Blouwildebeeste, Koedoes, Rooibokke en kleinwild.


Uitkyk houtdek op koppie.


Eskom-krag.

 



Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : hansietaute@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php