Reference : 348
Selling Price : ZAR 12 000 000,00
Wildsplaas Messina-Wes - 2177ha

 

Verbeteringe   Huis:  Baksteen en sement woonhuis met n sink dak met n totale oppervlak van ongeveer 230 vierkante meter. Huis bestaan uit 4 slaapkamers met n badkamer uit die hoofslaapkamer en n aparte toilet. Verder bestaan die huis uit n sit/eetkamer (oopplan), kombuis en n kantoor.               Rondawels: Twee rondawels wat met n kombuisvertrek aan mekaar verbind is. Beide rondawels het hulle eie badkamers. Rondawels is grasdak en kombuisvertrek het n sinkdak. Totale oppervlak is ongeveer 70 vierkantemeter.                    Stoor/Werkswinkel gebou: Baksteen en sement met beton vloer onder sink dak. Sluit koelkamer van ongeveer 4 vierkante meter in.

                        Graslapa met braai fasiliteit: Ongeveer 60 vierkante meter.

                       Swembad: Veselglas, ongeveer 10 vierkante meter.                Arbeiderhuise: Baksteen en sement met sink dak. Twee strukture bestaande uit vier huise (slaapkamer en kombuisvertrek elk); Een struktuur bestaande uit vier enkel kamers. Een struktuur bestaande uit enkelkamer met badkamer en stoep. Alles tesame is ongeveer 200 vierkante meter.

 

Omheining -    Die hele plaas is wildwerend toegespan met jag vrystelling.

                        Buffelkamp -   Die plaas het ook vrystelling om buffels aan te hou. Die buffelkamp bestaan uit ongeveer 400ha wat ten volle wildwerend omhein is en geelektrifiseerd is. Die buffelkamp sluit ook n boma van bonox draad en wildseil in vir die passiewe vangs van die buffels. Die boma bestaan uit n waterkrip, laaibank en pylkamp vir die pyl van die diere in die boma. Die totale bomastruktuur is ongeveer 750 vierkante meter.

 Wild-          Kameelperde;Gemsbokke;Elande;Sebras;Waterbokke;Koedoes; Blouwildebeeste; Rooibokke


Veehantering- 6x krale en hanteringgeriewe vir boerbokke. Krale van bonnox draad met gang verbind wat voetdip insluit. Totale oppervlakte van ongeveer 750 vierkante meter. 12 x Lamhokke van hout met sinkdak – ongeveer 15 vierkante meter.

                        Laaibank, drukgang en 2 x krale vir hantering van beeste.

 

Krag                Drie fase ESKOM krag.

 

Water         Vier boorgate met pyplyne voorsien die huis, buitegeboue, arbeidershuise en veesuipings van water. Een boorgat lewer ongeveer 5 000l/u terwyl die ander drie ongeveer 3 000l/u lewer.

 

Rivier-             Brakrivier loop deur plaas vir ongeveer 2,5km



Preview Details : Farm 348
Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : jackklaff@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php