Reference : 351
Selling Price : ZAR 13 500 000,00
Wildsplaas Musina-Wes 2300ha

Netjiese wild plaas. Naby Limpoporivier. Ruim woonhuis met woonstel. Groot stoor. 

3 x toegeruste boorgate. Seisoenale fontein. Groot kop op plaas.

Wild: Kameelperde, Elande, Waterbokke, Sebras, Gemsbokke, Koedoes, Rooibokke.

Plaas is ingespan in groter plaas en wild beweeg heen en weer.

Lyndraad van ongeveer 4km sal saam huidige eienaar gespan word.

Eskom-krag. Naby teerpad gelee.


Prys: R13,500,000


Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : hansietaute@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php