Reference : 361
Selling Price : ZAR 20 000 000,00
Musina: Besproeiingsplaas 243ha teen Limpoporivier

120ha waterinlysting uit Limpoporivier. 33ha met moederlyne en drippers.

±90ha reeds ontbos vir verdere bespreoeiing. Uitstekende grond vir tamaties en sitrus.

3 Pompe in die Limpoporivier.

Nuwe filtreersisteem.

Aantal boorgate nie ingebruik nie.

3-slaapkamerwoning met swembad.

Gifstoor en oop stoor.

40 nuutgeboude arbeiderskamers.

Eskom-krag.


Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : hansietaute@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php