Reference : 362
Selling Price : ZAR 20 000 000,00
Alldays: Wildplaas - 1781ha

 ALLDAYS:  WILDPLAAS -1781ha

 

Netjiese ontwikkelde wildplaas. Dubbelverdieping grasdakhuis met 3 slaapkamers. 5 x woonstelrondawels. Rondawel met 2 slaapkamers.

 

Jagkamp:  4 x chalets, lapa, kombuis met ablusieblok. Groot swembad met kroeg.  Netjiese slagkamer met koel- en vleiskamer. Groot stoor met 3 stoorkamers.

 

Boskamp: 7 x 4 bedrondawels met lapa en kombuisarea.

 

2ha lusern onder spilpunt.  12 x toegeruste boorgate.  3 x gronddamme.  2 x sementdamme. 5 x

boogskuilings.

 

3 x geƫlektrifiseerde teƫlkampe met nyalas, swart rooibokramme by gewone rooibokooie.

 

Wild: koedoes, elande, waterbokke, gemsbokke, blouwildebeeste, sebras, rooibokke en kameelperde.

 

Eskom-krag.

 

Prys:  R20,000,000

 


Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : hansietaute@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php