Reference : 363
Selling Price : ZAR 12 500 000,00
Tshipise: Wild- en Besproeiingsplaas - 2238ha

Woonhuis.Jagkamp bestaande uit 4 chalets,lapa en swembad. 

Groot oop stoor met gereedskapkamers.Slag- en koelkamer.

Sandrivierfront vir ongeveer 2,5km.

28ha Landerye met moederlyne.

27ha Landerye sonder moederlyne.

12 x Toegeruste boorgate.

9 x Gronddamme.

3 x Sementdamme.

5 Kante wildwerend omhein.1 Sy moet saam verkoper toegespan word.

Mooi groot bome, rante en slote.

Wild: Elande,Waterbokke,Gemsbokke,Koedoes,Blouwildebeeste,Njalas en Rooibokke kom voor.

Naby teerpad gelee.

Eskomkrag.

Prys:R12,500,000


Contact Details : Hansie Taute @ 0828082471
Email : hansietaute@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php