Reference : 367
Selling Price : ZAR 32 500 000,00
Musina-Wes: Wildplaas met besproeiing - 1992ha

Musina-Wes: Wildplaas met besproeiing - 1992ha


5 slaapkamer grasdak woonhuis met groot stoep en swembad.

2de Woonhuis: 4 slaapkamers.

Jagkamp: 4 slaapkamers,kombuis en braai area met klein swembad.

Groot toegeboude stoor ongeveer 100vkm.

Volledige slagkamer met toerusting,koelkamer en nuutgeboude velle(sout)kamer.

7 Boorgate waarvan 5 toegerus is.

8ha gevestigde lusern onder 16ha Agrico spilpunt.Ander 8 ha is reeds ontbos.

Lusern land geelektifiseerd.

Plaas het vrystelling permit om Buffels en Bastergemsbokke aan te hou en te teel.

400ha is opgedeel in 8 wild teelkampe van ongeveer 50ha elk,met passiewe vangkrale.In geheel wildwerend omhein en geelektrifiseerd.

Wild ingesluit by plaas is:

32 x  Swartwitpense (Teelgroep, groot en klein ingesluit)

34 x Bastergemsbokke (Teelgroep ,van groot tot klein ingesluit) Swart rooibokram wat saam gewone rooibokke, tans 15-20 split rooibok lammers.

Ongeveer 20 Njalas.

Bogenoemde wild is afsonderlik in die 50ha kampies.

Wild wat op plaas vrylik loop is:

Elande,Blouwildebeeste,Koedoes,Rooihartebeeste,Kameelperde,Gemsbokke,Waterbo

kke,Rooibokke en een Sebra.

 

Losgoed:Verkoper sluit ook n groot hoeveelheid losgoed in met die koop.

Ford en John Deere trekkers.

CAT TLB

Colt jagvoeruig

Claas Baler

Claas snyer

Lusern perser

Hark

Kunsmisstrooier

Sementmenger ens.

 

Eskom-krag

 

Prys:R32,500,000

 

 

 


Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : hansietaute@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php