Reference : 379
Selling Price : ZAR 2 200 000,00
Mopanie teen Sandrivier - 21ha

Mopanie teen Sandrivier - 21ha

 

3 x Safari tente op houtstilte onder grasdak (slaap 12 mense).

Houtdek.

2 x Braai-areas.

Onderdak-lapa met kombuis en sit/eet plek.

Prag uitsig oor die Sandrivier en sandsloot.

Stoorkamer.

Werkerskwartiere.

Toegeruste boorgat.

3 x Wildsuipings.

Elektrifiseerde wildwering.

Alarmstelsel.

Wild:  Koedoes, Rooibokke, Blesbokke en kleinwild.

Volop voƫllewe.

Eskom-krag

Prys:R2,200,000

 


Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : hansietaute@limpopo.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php