Reference : 311
Selling Price : ZAR 14 000 000,00
Waterpoort: Besproeiing- en Wildplaas, 555ha

Plaas 311.

 

WATERPOORT:  BESPROEIING- EN WILDPLAAS- 555HA

 

Netjiese besproeiingsplaas met geregistreerde waterregte.

90ha landerye toegerus met moederlyne (125mm) en krane(100mm). 12 x Toegeruste boorgate.

Pakstoor.

4 x nethuise van 0,8ha elk.

Brakrivier loop deur plaas vir ongeveer 2km.

3 Slaapkamer woonhuis.

2 x 2 slaapkamer chalets.

Swembad en lapa.

Koel- en slagkamer.

Wildwerend omhein.

Wild: Kameelperde, rooibokke en blesbokke.

Langs teerpad geleƫ.

Eskom-krag

 

Prys : R14,000,000

 


Contact Details : Hansie Taute @ 0824574172
Email : hansie@jackklaff.co.za
Terms


Click image to see full picture
Subject to change without notification.
developed by : cassc.co.za, managed by auctionbuz.compage=advert.php