Call Us on (015) 534 2006

Waterpoort: Beesplaas teen Sandrivier, 234ha

Waterpoort Beesplaas teen Sandrivier -234ha

Sale ID: 388

Price: R2,500,000

 

  • Prag natuurskoon
  • 2-Slaapkamerwoonhuis
  • Sandrivier loop deur plaas vir ongeveer 1,3km
  • Toegeruste boorgat
  • 5 Weikampe
  • Wild: Koedoes en rooibokke kom voor
  • Geen Eskom-krag nie
  • Langs hoofgrondpad geleë

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Jack Klaff
t: 082 808 2471

Address:

Waterpoort

Waterpoort Farm 385