Call Us on (015) 534 2006

Mopane Wildsplaas teen Sandrivier

Sale ID: 393

Price: R2,000,000

Hierdie bosveldplaas bied die volgende

  • Een slaapkamer woonhuis met 2 wendy huise
  • Oop stoor
  • Toegeruste boorgat
  • Wildwerend omhein
  • Wild: Gemsbokke, koedoes, waterbokke en rooibokke
  • Groot gronddam
  • Plaas grens aan Sandrivier
  • Eskom-krag .

Contact:

Hansie Taute: 082 457 4172

Jack Klaff : 082 808 2471

Address:

Mopane teen Sandrivier

Mopane, Sandrivier

Contact Us