Call Us on (015) 534 2006

Musina Wildsplaas 1176ha

394 Musina Wildsplaas

Sale ID: 394

Price: R6,500,000

Hierdie pragplaas beskik oor die volgende:

  • Prag ontwikkelde wildplaas
  • Groot rante
  • Standhoudende fontein
  • Reuse kremetartbome
  • 5 Chalets met ensuite badkamers,eetkamer,kombuis en oop leefarea onder dak
  • Jagkamp bestaan uit 2 slaakkamer huis met tent en kombuis
  • Swembad
  • Prag uitsig oor die bosveld
  • Koelkamer
  • Slag-en vleiskamer
  • Groot oop stoor
  • Groot toegeboude stoor
  • Gereedskapkamer
  • Voerstoor
  • 3ha Gras onder besproeiing
  • 10 toegeruste boorgate
  • 4 Sementdamme
  • 6 Gronddamme
  • Wild: Kameelperde, elande, gemsbokke, waterbokke, koedoes, blouwildebeeste, rooibokke
  • Binne plaas
  • Eskomkrag
  • Prys: R6,500,000

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

Address:

Musina

Musina

Contact Us