Call Us on (015) 534 2006

Wildsplaas in Alldays

Sale ID: 362

Price: R11200p/ha

Die netjiese ontwikkelde wildplaas – 1781 HA bestaan uit:

  • Dubbelverdieping grasdakhuis met 3 slaapkamers
  • 5 x Woonstelrondawels.
  • ‘n Rondawel met 2 slaapkamers.
  • Jagkamp met:
    • 4 x chalets,
    • lapa,
    • kombuis,
    • ablusieblok,
    • groot swembad met kroeg,
    • netjiese slagkamer met koel- en vleiskamer,
    • groot stoor met 3  x stoorkamers.
  • Boskamp met:
    • 7 x 4-bed rondawels,
    • lapa,
    • kombuisarea.
  • 2 Ha lusern onder spilpunt.
  • 12 x Toegeruste boorgate.
  • 3 x Gronddamme.
  • 2 x Sementdamme.
  • 5 x Boogskuilings.
  • 3 x Geëlektrifiseerde teëlkampe met nyalas, swart rooibokramme by gewone rooibokooie.
  • Wild: koedoes, elande, waterbokke, gemsbokke, blouwildebeeste, sebras, rooibokke en kameelperde.
  • Eskom-krag

Contact:

Hansie Taute
t: 082 457 4172

 

Address:

Alldays

Alldays Farm 362