Call Us on (015) 534 2006

372 -Klein Bosveldplaas

372 Klein Bosveldplaas 85ha

 

 

 

DIE PLAAS BIED DIE VOLGENDE VERBETERINGS

  • Woonhuis: 3-slaapkamerwoning met 2 badkamers, kombuis, eetkamer, sitkamer, buite geboue
  • Water: 2 toegeruste boorgate, 3 gronddamme
  • Heining: Wildwerend omhein- geëlektrifiseerd
  • Wild: koedoes, rooibokke
  • Kraal: Netjiese boerbokkraal
  • Eskom-krag

Hierdie is ‘n uitstekende bosveldplasie. Plaas is goed geleë met mooi groot kremetartbome.

Contact:

 

Hansie Taute
t: 082 457 4172

 

Musina-Wes

 

Klein Bosveldplaas 85ha Musina

Contact Us